PDF Print E-mail

  

 

 

 

 

SKOOLHOOF/RUGBY-/SPORTORGANISEERDER 0/14,  0/15,   0/16  RUGBY-AFRIGTER

Geagte Heer

WILDEKLAWER/DIAMANTVELD JUNIOR-TOERNOOI

Baie dankie dat u aangedui het dat een of meer van u skool se  0/14,  0/15 en  0/16-rugbyspanne aan  bg. toernooi  gaan deelneem.  

Mag hulle dit geniet en waardevol vind.

Die volgende skole en spanne het aangedui dat hulle hierheen kom.

DIAMANTVELD   Al 3           PAARL GIM  0/16                         PAARL BH  3

BOLAND LAND   Slegs          PAUL ROOS  3                            OUTENIQ    3

FRAMESBY   3                    AFFIES   3                                GREY      3

WATERKLOOF   3                HTS MID   3                              DR  EGJANSEN   3

GLENWOOD   3                   OAKDALE  3                              MONNAS  3

KLERKSDORP  0/16  

 

Ons gee graag die volgende inligting aan u deur.

1.         Toernooidatums en tye.

          Vanaf Vrydag 27 April om 14h00 tot Maandag 30 April  om 17h00

2.         Verblyf en etes:

          Al die Juniorspanne bly net buite Barkly-Wes [+- 40 km vanaf Kimberley]

          by Deo Gloria en Pro Regno wat grootskaalse opknapping 

          ondergaan het, tensy u natuurlik u eie alternatiewe verblyf gereël het.

          Vrydag aandete tot Maandag ontbyt [sluit egter  GEEN middagetes in nie]

          Spanne wat Maandagaand oorbly moet onthou dat dit addisionele kostes

          sal meebring naamlik:   Aandete,  Oornag  en  ontbyt

          ten bedrae van R120 pp

3.         Finansies:

  •   R500 per persoon
  •   [span bestaan uit  hoogstens 22 spelers; 2 afrigters gratis] 
  •   Ekstra persone en busbestuurders betaal volle toernooitarief.
  •   Diegene wat nie van ons verblyf en etes gebruik maak nie betaal ‘n

          verminderde fooi van R150 per persoon.

 

 

 

 

  • Doen asseblief die oorbetaling van  die verskuldigde bedrag na die volgende rekening: 

        Rekeningnaam               :        Hoërskool Diamantveld

        Rekeningnommer            :        940280044

        Bank                            :        ABSA

        Takkode                       :        632 005

        Rekeningtipe                  :        Lopende rekening

        Verwysing                     :        U skool se naam plus span, bv.   0/15

   4.     Wasgoed en beddegoed:

            Wasgoed is u eie verantwoordelikheid  OF R20 vir deeglik gemerkte

          wedstrydtruie en -sokkies  op die Sondag.

         Almal is verantwoordelik vir eie beddegoed.

5.        Medies en  BOKSMART

            Elke speler se volle mediese besonderhede moet beskikbaar wees en

         elkeen moet sy eie pleister vir opbind saambring.

         Alle vereistes van BOKSMART sal streng nagekom word, bv. afrigters

         se registrasiekaarte, spanlyste, ens.

 6.       Inligting benodig

           Spanbestuurders moet asb toesien dat die volgende inligting ons nie

         later as VRYDAG  13 APRIL  bereik nie. 

  • ‘n Getikte spanlys op u skool se briefhoof [in MS Word-formaat]

           met spelers se noemnaam en van asook die naam

           en van die beamptes wat die span vergesel.

  • Kleure van u span se truie, broeke en kouse
  • U span se aankoms en vertrektyd
  • U span se opsie t.o.v. wasgoed [truie en kouse]
  • U vervoerreëlings
  • Aantal braaipakkies @ R60 vir Saterdagaand-funksie
  • Aantal braaipakkies @ R60 vir Sondagmiddag
  • Aantal kospakkies @ R40 vir Maandagmiddag
  • Laat weet of jul Maandagaand oorbly

 7.    Oefengeriewe

       Daar is beperkte oefengeriewe en bring asb u eie oefenballe saam.

8.     Funksies en spanbestuurdersvergadering

       Daar sal Vrydagaand ‘n spanbestuurdersvergadering  by Pro Regno

       wees met ligte verversings. 

       Saterdagaand na die reeks wedstryde sal ‘n funksie vir alle spanbeamptes

       en besoekende ouers van 0/14 tot by 0/19,

       by Diamantveld  aangebied word.    

       Bespreek asb vooraf sover as moontlik.    

       ‘n Gesellige aand rondom braaivleisvure met braaipakkies,

       slaai- en broodtafel @ R60 word beplan. 

       Kontantkroeg sal beskikbaar wees. 

       Daar sal ‘n gaskunstenaar optree (Jaco van “Idols”-faam).  

       ‘n Baie opwindende aandprogram word gereël.  

       Dit beloof om baie genotvol te wees.

9.     Vervoer

       Ons kan ongelukkig geen vervoer verskaf nie.  Indien u wel benodig kan u

       met ons skakel om reëlings te tref vir u rekening.

10.   Program

VRYDAG  27  APRIL

14:00  Aankoms en  Registrasie  by  DHS

18:00  Aandete

19:00  Openingsfunksie  vir  beamptes.

22:30  Ligte uit

SATERDAG  28  APRIL

05:30  Opstaan vir spanne wat in 1ste rondte speel

06:00  Ontbyt vir spanne wat in 1ste rondte speel by Deo Gloria

          Opstaan vir ander spanne

06:30  Ontbyt vir ander spanne by Deo Gloria

          Spanne wat in 1ste rondte speel, vertrek

07:00  Ander spanne vertrek

08:30  1ste rondte wedstryde begin by DHS  en  omliggende velde

                   ALMAL  VERANTWOORDELIK  VIR  EIE  MIDDAGETE

17:20  Laaste wedstryd eindig

         Spanne wat gereël het, handig rugbytruie en -sokkies in vir was by

         pawiljoenklubhuis

18:00  Spelers haal aandete/kospakkies af by DHS-tent

          Funksie vir beamptes en ouers by DHS

24:00  Stilte en ligte uit

SONDAG  29  APRIL

07:30  Opstaan

08:00  Ontbyt

          ALMAL  VERANTWOORDELIK  VIR  EIE  MIDDAGETE.

          vooraf bespreek word @ R60.  Slaai en broodrolletjies ingesluit

18:00  Aandete

 

MAANDAG  30  APRIL       

05:30  Opstaan vir spanne wat in 1ste rondte speel

06:00  Ontbyt vir spanne wat in 1ste rondte speel by Deo Gloria

         Opstaan vir ander spanne

06:30  Ontbyt vir ander spanne by Deo Gloria

         Spanne wat in 1ste rondte speel, vertrek

07:00  Ander spanne vertrek

08:00  Haal wasgoed af by pawiljoenklubhuis

08:30  1ste rondte wedstryde begin by DHS  en  omliggende velde  

          ALMAL  VERANTWOORDELIK  VIR  EIE  MIDDAGETE

17:45  Laaste wedstryd eindig  en  spanne vertrek. 

          Kospakkies beskikbaar @ R40 pp

          Spanne wat reëlings getref het bly oor.       

          Stuur gerus ‘n e-pos as daar enige onduidelikhede is wat u wil

          uitklaar of kontak my.

Groete vanuit Kimberley.

Niel Marais

SPORTORGANISEERDER

Sel:  084 596 4433

 

WEDSTRYDBEPALINGS

SATERDAG:       DHS A-VELD     (7 x  0/19 wedstryde)

Begin

Eindig

Span             vs

Span           

08:30                                 

09:45

Oakdale  

Monnas

09:50

11:05

Paul Roos Gim

Maritzburg

11:10

12:25

Glenwood

Paarl Gim

12:30

13:45

Affies

Paarl BHS

13:50

15:05

Grey

Waterkloof

15:10

16:25

Boland Landbou

HTSM           TV-opname

16:30

17:45

Framesby

Ben Vorster  TV-opname

SATERDAG:    DHS  B-VELD   (2 x 0/19*)   &  6 x  0/15 wedstryde

Begin

Eindig

Span                 vs

Span                

08:30                                      

09:25

Glenwood

Monnas

09:30

10:25

Oakdale

EG Jansen

10:30

11:25

Affies

Paarl BHS

11:30

12:25

Paul Roos Gim

Framesby

12:30

13:25

Grey

Waterkloof

13:30

14:40

Boland Landbou

HTSM

14:45

16:00

*EG Jansen

*HTS Louis Botha

16:05

17:20

*DHS

*Outeniqua

 

 

SATERDAG:   STAATS LAERSKOOL-VELD   (1 x 0/15*) &  7 x 0/14  wedstryde

Begin                                

Eindig

Span

Span

08:30

09:25

????

HTSM

09:30

10:25

Glenwood

Monnas

10:30

11:25

Oakdale

EG Jansen

11:30

12:25

Grey

Waterkloof

12:30

13:25

DHS

Outeniqua

13:30

14:25

*DHS

*Outeniqua

14:30

15:25

Affies

Paarl BHS

15:30

16:25

Paul Roos Gim

Framesby

 

SATERDAG:      KOLLEGEVELD       7 x  0/16  wedstryde

Begin

Eindig

Span

Span                

08:15

09:20

Klerksdorp

HTSM

09:25

10:30

Framesby

Waterkloof

10:35

11:40

DHS

Oakdale

11:45

12:50

Outeniqua

EGJ

12:55

14:00

Glenwood

Paarl Gim

14:05

15:10

Monnas

Grey

15:15

16:20

Affies

Paarl BHS

16:25

17:30

Paul Roos

??????

                                       

MAANDAG:   DHS A-VELD  (6 x  0/19 wedstryde) Direkte TV

Begin

Eindig

Span             vs

Span           

08:30                                 

09:45

DHS

Maritzburg

09:50

11:05

Glenwood

Outeniqua

11:10

12:25

Grey

EG Jansen

12:30

13:45

Paarl BHS

Monnas

13:50

15:05

Affies

Paul Roos Gim

15:10

16:25

Paarl Gim

Waterkloof

 

MAANDAG:    DHS  B-VELD   (3 x 0/19*)   &  5 x  0/15 wedstryde

Begin

Eindig

Span                 vs

 Span                

08:20                                      

09:25

Oakdale

 Waterkloof

09:30

10:25

DHS

 Boland Landbou

10:30

11:25

Glenwood

 Outeniqua

11:30

12:25

Affies

 Paul Roos Gim

12:30

13:25

Monnas

 Paarl Boys High

13:30

14:40

* Oakdale

*HTS Louis Botha TV-opname

14:45

16:00

* Boland Landbou

* Ben Vorster

16:05

17:20

* Framesby

* HTSM

MAANDAG:   STAATS LAERSKOOL-VELD   (2 x 0/15*) &  7 x 0/14  wedstryde

Begin                                

Eindig

Span

Span

08:30

09:25

Framesby

HTSM

09:30

10:25

Affies

Paul Roos

10:30

11:25

Oakdale

DHS

11:30

12:25

Monnas

Waterkloof

12:30

13:25

Glenwood

Outeniqua

13:30

14:25

* Framesby

* HTSM

14:30

15:25

*Grey

* EG Jansen

15:30

16:25

Paarl BHS

??????

16:30

17:25

Grey

EG Jansen

 

MAANDAG:      KOLLEGEVELD       7 x  0/16  wedstryde

Begin

Eindig

Span

Span                

08:15

09:20

Paarl Gim

Waterkloof

09:25

10:30

Affies

Paul Roos Gim

10:35

11:40

Paarl BHS

HTSM

11:45

12:50

Framesby

Oakdale

12:55

14;00

Grey

EG Jansen

14:05

15:10

Glenwood

Outeniqua

15:15

16:20

DHS

Klerksdorp

16:25

17:30

Monnas

????

 
Go
2009-12-22 15:19:16

Wildeklawer launches the new sweet surprise watermelon!

Wildeklawer, one of South Africa’s leading fresh produce producers welcomes you to the world of freshness, quality, care and goodness.

Read more >>